Advertisement Area
Accounting

Boekhouer – Pretoria, Suid Afrika

Ek is ‘n boekhouer gelee in die ooste van Pretoria. Ek bied boekhoudiens aan vanaf slegs R750 per maand. Die diens sluit in die verwerking van maandelikse finansiele data en die indiening van die BTW form. Dit sluit ook in twee voorlopige belastingforms per jaar.

Ons doen ook finansiele state vanaf R3 500 per jaar, afhangend van die hoeveelheid werk betrokke. Ons kan ook assisteer met UIF en workmen’s compensation, wat beserings aan diens vir werkers dek. Van ons ander dienste sluit in salarisstrokies vir werkers en persoonlike belasting.

Kontak my nou vir die beste boekhouer in Pretoria.

boekhouer

Hi there! Click one of our representatives below and we will get back to you as soon as possible.

Contact us on Whatsapp
Advertisement Area